Local newsNews
Sunward Park-model blink uit in skoonheidskompetisie
Charné het ten spyte van die inperking uitstekend gevaar in modelkompetisies
Charné Stoop (9) van Sunward Park is besig om haar merk in die modelbedryf te maak.
Sy het vroeër vanjaar begin om modelwerk te doen en het reeds in Younique Model Academy se aanlyn kompetisies uitgeblink.
Die blondekop is ook aangewys as die tweede prinses in Miss Face of Fire 2020 skoonheidskompetisie.
“Ons is ongelooflik trots op Charné. Meeste kompetisies is as gevolg van die pandemie aanlyn aangebied, maar sy het goed gevaar,” het haar ma, Liesele, gesê.
Lees Ook: Local model features in Wit Skoene music video
Lees Ook: Local model in the running for Mr United Nations SA title
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



