Local newsNewsSchools

Bekkige Oosies verwerf nasionale derde plek

Tydens die kompetisie het die span beoordelaars oortuig dat Afrikaans sal bly leef as gevolg van die feit dat mense die taal praat

Die Graad 10-redenaarspan van Hoërskool Oosterlig het onlangs in die ATKV-digispanpraatkompetisie uitgeblink en bewys dat Covid-19
nie Oosie-redenaars kan snoer nie.

Die span (Isabeau Cilliers, Chanté Dover, Harmen Potgieter en Joscelyn Wessels) het ’n A+ en ’n nasionale derde plek verwerf.

Tydens die kompetisie het die leerders beoordelaars oortuig dat Afrikaans sal bly leef as gevolg van die feit dat mense dit praat.

Volgens die redenaarspan is Afrikaans nie ’n vervelige taal wat in dik woordeboeke wegkruip nie.

Die skool is trots op die span se uitmuntende prestasie.

Lees Ook: Wessies blink uit in Dell’Arte-kunswedstryd

Lees Ook; Oosterlig se aanlynskool stimuleer leerders akademies

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button