Vier jukskei leeders van Hoërskool Dr EG Jansen het onlangs op provinsiale vlak uitgeblink.
Anushka van Loggerenberg het die Sentraal-Gauteng Jukskei Unie se o-19 Akademiespan gehaal.
Armand Marx is onlangs verkies tot die Oos-Gauteng o-19 A-span. Hy is ook die onderkaptein van die span.
Jaydon de Bruyn en Michael Devy is albei die Sentraal-Gauteng Juksie Unie se o-16 A-span opgeneem.
Annemarie Jordaan, jukskei organiseerder by EG Jansen, is trots op die leerders se prestasies.
Lees Ook: The Advertiser speaks to Kaylee, EG Jansen’s own rugby star
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



