
Performance Rugby Institute, in samewerking met Hoërskool Dr EG Jansen, gaan op 28 November by die skool ’n rugbyklinkiek aanbied en nooi aspirant-rugbyspelers van 11, 12 en 13 jaar oud om dit by te woon.
Daar is slegs 50 plekke besikbaar en die kliniek, wat vanaf 9vm tot 12nm gaan plaasvind, is gratis.
Talle bekende oud-Springbok en provinsiale spelers, soos John McFarland, Richard Bands, Pieter Jansen, Herkie Kruger en Nico Luus, gaan daar wees om die voornemende rugbyspelers te mentor.
Vir meer inligting, kontak Rudi Dames by 072 015 5174.
Also Read: It’s official, no local rugby to come
Also Read:Ninth Cansa Relay For Life one to remember



