NewsSchools

Devon gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig

Sy harde werk en talent maak die skool trots

Die skaakkampioen van Hoërskool Dr EG Jansen, Devon Smit (15), is onlangs gekies om Suid-Afrika by die 2020 FIDE Online World Cadets and Youth Rapid Chess Championships in die o-16-opekategorie te verteenwoordig.

Hierdie aanlyntoernooi sal van 27 November tot 23 Desember plaasvind.

Lees Ook: Plaaslike skaakkampioen vaar uitstekend in Afrika-toernooi

Lees Ook: Skaakwonder van EG Jansen reg vir die SA’s

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button