NewsSchools

Leerders presteer op kultuurgebied

Die leerders het bewys dat die inperking hul nie sal stuit nie

Laerskool Baanbreker se leerders het onlangs uitgeblink in redenaars- en kultuurkompetisies wat aanlyn plaasgevind het.
Agtien leerders dring deur na die landswye finaal van radikale redenaars en verwerf daar ses tweede plekke, vyf derde plekke, sewe vierde plekke en vier vyfde plekke.
By die landswye finaal van die interskole redenaars behaal hulle 10 eerste plekke, sewe tweede plekke en drie derde plekke.

Lees Ook: Laerskool Baanbreker-leerders woeker met die pen

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button