NewsSchools

Twee Oosies word deel van Sentraal-Gauteng jukskeispan

Die twee leerders gaan Sentraal-Gauteng vanaf 11 tot 15 Januarie tydens die Nasionale Kampioenskappe te Kroonstad verteenwoordig

Tydens die Sentraal-Gauteng keuring is twee van Hoërskool Oosterlig se leerders verkies tot die Sentraal-Gauteng se jukskeispan en ontvang provinsiale kleure.
Juan de Villiers en Rocco Aldum, twee Graad Agt leerders van die skool, gaan die provinsie vanaf 11 tot 15 Januarie tydens die nasionale kampioenskappe te Kroonstad verteenwoordig.

Lees Ook: Oosies verower medaljes in jukskei

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button