Laerskool Witfield se Graad Sewe leerders het onlangs die skool gegroet tydens ’n spesiale slot-seremonie.
Elke leerder het ’n slot wat hulle naam en die datum op het aan ’n ingeboude struktuur vasgesluit. Hulle hou die sleutel om die nuwe fase in hulle lewe oop te sluit.
Also Read: Nuwe adjunkhoof vir Laerskool Witfield
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



