Laerskool Concordia het onlangs sy nuwe hoofleiers vir 2021 aangekondig. Hulle is André Venter (onderhoofseun), Geo Vermaak (onderhoofseun), JC du Toit, Shaniqua Steenkamp (hoofdogter), Tamzin-Lee Deyzel (onderhoofdogter) en Carien van Krieken (onderhoofdogter).
Laerskool Concordia het onlangs sy hoofleiers vir 2021 aangewys.