NewsSchools

Concordia kondig top presteerders aan

Die skool is trots op die leerders se prestasies

Laerskool Concordia het onlangs hul uitblinkers van 2020 vir hul harde en toegewyde werk deur die jaar vereer.

In die foto is (voor) Miah-Leigh Currie, Ricardo Steyn, Ewan Koekemoer, Andre van Antwerpen, Anebel Botha, (agter) Ervan Koen, Diandre Swart, Bertho van Niekerk en Rilu Jacob. Die leerders het die beste punte in Afrikaans, Engels en Wiskunde behaal. Foto verskaf.

Die volgende leerders het toekennings ontvang:
Leané van Tonder, Van Zyl Nienaber, Adeline Schutte, Miah-Leigh Currie, Ricardo Steyn, Ewan Koekemoer, Andre van Antwerpen, Anebel Botha, Ervan Koen, Diandre Swart, Bertho van Niekerk, Rilu Jacobs, Liam Koch, Shaniqua-Lee Steenkamp, Ané Bornman, Katelin Jansen van Vuuren, Cheri Brink, Senette le Grange, Anlehne Smal, Zoë Pienaar, Michaela Marx, Kara van Heerden, Ruben Delport, Meagan Hamilton, Liam Botes, Anjé Horst, Dian Prinsloo, Megan Roux, Brendan Kruger, Marise Helberg en Brendan Kruger.

Lees Ook: Laerskool Concordia spog met nuwe leiers

Lees Ook: Concordia se Graad Sewes is gereed vir die hoërskool

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button