Local newsNews

Oosie raap toekennings op

Sy het nog altyd 'n passie vir die verhoog gehad en is lief vir sing, dans, modelwerk en redenaars

Chanté Werner van Hoërskool Oosterlig het weer eens uitgeblink op nasionale en internasionale vlak.
Die talentvolle 15-jarige het sewe goue medaljes by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste verower.
Sy was ook in 2020 as die eerste prinses in die Miss International Princess-skoonheidskompetisie aangewys en het ook Suid-Afrika verteenwoordwoordig in die Talent America-kompetisie, waar sy ’n bronsmedalje vir drama losgeslaan het.
Verder het die inwoner van Homestead, Germiston, vyf goue sertifikate by die Con Spirito-kunswedstryd se landswye Forte rondte verwerf.
Chanté se oupa, Hans, is trots op sy kleindogter se prestasies.

Lees Ook: Oosie blink uit in talentkompetisie

Lees Ook: Local model ready to shine in New York

   

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button