Hoërskool Dr EG Jansen se nuwe Graad Agts is gereed vir die 2021 akademiese jaar. (Foto: Verskaf)
Laerskool Baanbreker en Hoërskool Dr EG Jansen het op 15 Februarie nuwe Graad Eens en Graad Agts verwelkom.
Laerskool Baanbreker se gelukbringers, Bekkie en Basjan, verwelkom Ulrich Pretorius op sy eerste dag in Graad Een. (Foto: Verskaf)Annesha Genis van Laerskool Baanbreker glimlag breed op haar eerste dag in Graad Een. Saam met haar is die skool se gelukbringers, Bekkie en Basjan. (Foto: Verskaf)