
Hoërskool Oosterlig het onlangs sy nuutverkose VLR-lede vir die jaar aangekondig.
Die leerders is alfabeties in twee groepe verdeel om sodoende in ’n oggend- en middaggroep skool te gaan. Daarom is daar twee seunsgroepe en twee dogtersgroepe vir die VLR van 2021.
Lees Ook: Oosterlig se nuwe leiers aangekondig
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



