Laerskool Witfield het onlangs vir Anke Stoop (Graad R onderwyser), Soné Grobler (Graad R onderwyser) en Anja Strydom (Graad Ses onderwyser) by die skool verwelkom. (Foto: Verskaf)
Drie nuwe personeellede het onlangs by Laerskool Witfield aangesluit.