NewsSchools

#Concordiabloedskenk: 37 eenhede bloed ingesamel in Mei

Die skool moedig die publiek aan om die inisiatief te ondersteun.

Laerskool Concordia het tydens hul bloedskenkprojek op 5 en 6 Mei ‘n totaal van 37 eenhede bloed vir die SANBD ingesamel.

Volgens Ronel Steenkamp, projekorganiseerder en skakelbeampte van Concordia, gaan die skool die nasionale bloedbank help om ongeveer 111 lewens te red met die bloed wat ingesamel is.

Steenkamp het almal bedank wat die projek ondersteun het.

Weens die pandemie kon die skool nie in 2020 ’n groot bloedskenkdag hou nie, dus samel hul nou op ‘n maandelikse basis bloed in.

Die skool sal die publiek op hoogte hou van die bloedskenkdae wat in Junie gaan plaasvind.

Lees Ook: Concordia samel 46 eenhelde in vir nasionale bloedbank

Lees Ook: SANBS launches #NoStereotypes awareness campaign

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button