Daar het ’n vrolike atmosfeer geheers toe die Witfield Park Aftree-Oord op 15 Mei ’n damestee gehou het.
Inwoners het die geleentheid gehad om tee, koffie of koeldrank saam met familie en vriende te geniet.
Musikant Jaco Sekelbos het die gaste vermaak deur liedjies soos Amanda te sing.
Leefstylkonsultant by die aftree-oord Monique van der Westhuizen het die geleentheid as ’n sukses beskryf.
Also Read: Liefde wen by Witfield Park Aftree-Oord
Also Read: Aftree-oord sluit jaar met vrolike funksie af
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





