Die gholfers van Laerskool Concordia (van links) Lian Willemse, Charlton Theron, Liam Koch en Francois Roos het onlangs 'n tweede plek by die Ernie Els Invitational kwalifiserende rondte behaal. Foto: Verskaf.
Vier leerders van Laerskool Concordia het uitgeblink by die Ernie Els Invitational kwalifiserende rondte.