NewsSchools

Westwood se top presteerders aangekondig

Die skool is trots op die leerders se prestasies.

Laerskool Westwood het onlangs sy top presteerders vir die eerste kwartaal aangewys.

Graad Vier: Sané Cilliers, Miné Cilliers, Michiel Botha, Clea Theron, Lianie Singleton, Shenee Ellis, Denay Lubbe, Ilana Lubbe-Louw, Henrico Paulsen, Megan Lee-Myburgh

Sané Cilliers is die top akademiese presteerder in Graad Vier. Foto: Verskaf

Graad Vyf: Chanté Coetzee, Shaelyn Hoy, Shaelee Hoy, Logan Theron, Lewis Janse van Rensburg, Minique Grobler, Toinette van Schalkwyk, Tiaan van Wyk, Divan Labuschagne, Declin Evans

Chanté Coetzee is die top akademiese presteerder in Graad Vyf. Foto: Verskaf

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Graad Ses: Elektra Skordis, Dewandé Smit, Mieke Haasbroek, Sebastiaan Louw, Jared Wiblin, Willem de Wet

Elektra Skordis is die top akademiese presteerder in Graad Ses. Foto: Verskaf.

Graad Sewe: Anouk van Heerden, Nikita Cameron, Cloe Watkins, Simone Singleton, Abigail Myburgh, Owen Fouche, Arno Pieterse, Ciara Deale, Ethan Lovell, Aaron Janse van Rensburg

Anouk van Heerden is die top akademiese presteerder in Graad Sewe. Foto: Verskaf

LEES OOK: Westwood pre-primêr verwelkom kleuters

LEES OOK; Laerskool Westwood kondig nuwe leiers aan

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button