NewsSchools

EG Jansen spog met hul top presteerders

Die skool is trots op die leerders se prestasies.

Hoërskool Dr EG Jansen het onlangs hul top presteerders van die eerste kwartaal aangewys.

Graad Agt: Anlehné Smal, Jenna van der Merwe, Cheri Brink, Megan Roux, Christopher Combrinck, Ruan Steynberg, Kohan Nel, Sone Nel, Skyla van Huysteen en Shavonne Flemix

Anlehné Smal is die top presteerder in Graad Agt. Foto: Verskaf

Graad Nege: Lanique Steyn, Casey Oliphant, Markus Delport, Jo-Ann Pryor, Louis-Christoff Fourie, Caélee Schoeman, Lindy Ross, Timaé van Heerden, Duwan Potgieter en Clauné Lamprecht

Lanique Steyn is die top presteerder in Graad Nege. Foto: Verskaf

Graad 10: Nico Steyn, Wian Jacobs, Zane Small, Kayla Williams, Devon Smit, Camryn Viljoen, Yolandi Labuschagne, Erin Spies, Vinette Oosthuizen en Kerry-Anne Beetge

Nico Steyn is die top presteerder in Graad 10. Foto: Verskaf

Graad 11: Henco Potgieter, Kimé Steenkamp, Melanese Pienaar, Michelle Lubbe, Vanessa Lourens, Megan Du Buisson, Ané Ferreira, Shenise van der Walt, Kayla Branders en Vianette de Kock

Henco Potgieter is die top presteerder in Graad 11. Foto: Verskaf

Graad 12: Alyssa Botha, Simoné Coetzer, Theandri Smit, Claryn van Niekerk, Jaydee van der Westhuizen, Desiree Labuschagne, Chante Vosloo, Bianca van Wyk, Kayleigh Lubbe, Chanzelle Botha en Alene Pretorius

Alyssa Botha is die top presteerder in Graad 12. Foto: Verskaf

ALSO READ: EG Jansen spog met briljante tennisspelers

ALSO READ: EG Jansen kleur die skool blou en wit vir outisme

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button