NewsSchools

Oosterlig se top 10 leerders aangekondig

Die skool is trots op die leerders se uitstekende uitslae.

Hoërskool Oosterlig het onlangs sy top 10 akademiese presteerders in elke graad aangewys.

Graad Agt: Emma Hatton-Jones, Kayla van Dalen, Clarissa Venter, Lehandi Steyn, Francis du Plooy, Danielle Chapman, Leah Vivier, Karli Ferreira, Casey Venter en Leri Kotzé

Emma Hatton-Jones is die top presteerder in Graad Agt. Foto: Verskaf

Graad Nege: Nialé Nel, Danika Hattingh, Anja Krüger, Chiara Dover, Karla Schoombee, Juan de Villiers, Megan Marais, Genevieve Prinsloo, Lana Coetzer en Tiaan Jacobs

Nialé Nel is die top presteerder in Graad Nege. Foto: Verskaf

Graad 10: Mieke Dippenaar, Kayleigh van der Merwe, Jody Olifant, Mariska Pitzer, Megan Butcher, Jaco du Toit, Kalista Ludik, Bianca Swart, William Reid en Jocelyn Hobbs

Mieke Dippenaar is die top presteerder in Graad 10. Foto: Verskaf

Graad 11: Joscelyn Wessels, Isabeau Cilliers, Chamoné Nortjé, Nicole Meyer, Zané Hattingh, Gustav Goosen, Talia Janse van Rensburg, Megan Terblanche, Ruben Calitz en Chanté Dover

Joscelyn Wessel is die top presteerder in Graad 11. Foto: Verskaf

Graad 12: Suné Cumming, Bianca Wiid, Michelle Ungerer, Mieke van der Merwe, Bernice Stander, Adrian Pretorius, Simoné Herbst, Rene Cronje, Michelle Erasmus en Vanessa Smit

Suné Cumming is die top presteerder in Graad 12. Foto: Verskaf

ALSO READ: Oosterlig kondig eerstespanne aan

ALSO READ: Oosterlig kondig VLR aan vir 2021

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button