Local newsNews

EG Jansen se Pompoms samel noodsaaklikhede in vir behoeftiges

Die Pompoms sal dit waardeer as lede van die publiek skenkings by die skool kan aflewer.

Hoërskool Dr EG Jansen se Pompoms daag die publiek uit om hulle harte oop te maak teenoor behoeftiges.

Die Pompoms samel noodsaaklikhede soos nie-bederfbare kosse en skoonmaakmiddels in om uit te deel aan minderbevoorregte gesinne van Boksburg, Benoni, Brakpan, Springs, South Hills, Heidelberg en Terenure.

Skenkens kan by die skool afgelaai word op 22 Julie tussen 10:00 en 11:00. Die publiek kan vanaf volgende week tot einde Augustus tussen 8:00 en 11:00 op weeksdae skenkings aflaai. Die pompoms sal die publiek se ondersteuning waardeer. Geen skenkng is te klein nie.

ALSO READ: EG Jansen learner has a keen interest in music

ALSO READ: EG Jansen spog met hul top presteerders

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button