NewsSchools

#GOBOKKE: Bokkoors loop hoog by Laerskool Goudrand

Dit is maak of breek vir die Bokke wanneer hulle weer op 7 Augustus om 18:00 die Britse Leeus in die Kaapstad-stadion aanpak.

Leerders en onderwysers van Laerskool Goudrand het op 6 Augustus groen en goud aangetrek om hulle ondersteuning te wys aan die Springbokke wie die Briste en Ierse Leeus aanpak.

Dit is maak of breek vir die Bokke wanneer hulle weer op 7 Augustus om 18:00 die Britse Leeus in die Kaapstad-stadion aanpak.

Die manne in groen en goud het hul eerste wedstryd teen die Britse Leeus 22-17 verloor op 24 Julie. Hulle het egter die land trots gemaak toe hulle die reeks gelykop gemaak het in die tweede toets met ‘n oortuigende wen van 27-9.

Lees Ook: Goudrand verheug oor nuwe kleuterskool

Lees Ook: Laerskool Goudrand verwelkom nuwe personeel

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button