Laerskool Westwood het onlangs sy top presteerders vir die tweede kwartaal aangekondig.
Graad Sewe: (Agter) Liam van der Merwe, Tian Moll, Simoné Singleton en Chloe Watkins. Voor: Ciara Deale, Minki Visser en Abigail Myburgh. Anouk van Heerden en Owen Fouche is afwesig. Foto; Verskaf.
Graad Ses: (Agter) Sebastiaan Louw, Jared Wiblin, Taden Bisschoff, Elektra Skordis en Hayley Botha. Middel: Gideon Labuschagne, JC Smal en Abigail Raats. Voor: Mieke Haasbroek en Dewandé Smit. Foto: Verskaf.
Graad Vyf: (Agter) Lewis Janse van Rensburg, Shaelee Hoy, Tiaan van Wyk, Shaelyn Hoy en Chante Coetzee. Middel: Jayden Deyzel, Logan Theron en Minique Grobler. Voor: Declin Evans en Divan Labuschagne. Foto: Verskaf.
Graad Vier: (Agter) Ilana Lubbe-Louw, Lianie Singleton, Clea Theron, Megan-Lee Myburgh. Middel: Shenee Ellis, Miné Cilliers en Henrico Paulsen. Voor: Sané Cilliers en Michiel Botha. Denay Lubbe is afwesig. Foto: Verskaf.