Local newsNews
Corrie-leerder deel van Gauteng-span
Die skool het haar gelukgewens met haar prestasie.
Joré Botha van Laerskool Concordia is onlangs tot die Gauteng se o-12-netbalspan verkies.
Ronel Steenkamp, skakelbeampte van die skool, het gesê: “Die skool is baie trots op haar met haar groot prestasie. Ons hoop sy geniet elke oomblik daarvan.”
Lees Ook: Laerskool Concordia maak harte oop teenoor Boksburg DBV
Lees Ook: #Concordiabloedskenk: 58 eenhede bloed ingesamel in Augustus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



