NewsSchools

Vyf Oosies deel van top 100 redenaars

Harmen Potgieter (Graad 11) en Bianca Swart (Graad 10) is onderskeidelik 21ste en 58ste in die Afrikaans huistaal graad 10 tot 12 kategorie.

Vyf leerders van Hoërskool Oosterlig is onlangs tydens die ATKV-Redenaars se nasionale prysuitdeling aangewys as deel van die Top 100 beste redenaars in die land.

Zoë Muller, Chiara Dover (albei Graad Nege) en Lené Nel (Graad Agt) is onderskeidelik 25ste, 53ste en 99ste in die Afrikaans huistaal kategorie. Harmen Potgieter (Graad 11) en Bianca Swart (Graad 10) is onderskeidelik 21ste en 58ste in die Afrikaans huistaal graad 10 tot 12 kategorie.

Lees Ook: Oosterlig se nuwe hoofleiers is gereed om die leisels oor te neem

Lees Ook: Oosterlig se top 10 leerders aangekondig

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button