NewsSchools

Skenk vandag bloed by EG Jansen

Die span van die nasionale bloedbank sal van 08:00 tot 16:00 gereed wees om skenkers by te staan.

Hoërskool Dr EG Jansen gaan op 17 September ’n bloedskenkdag by die skool hou om die SANBD se bloedvoorraad te help aanvul.

Die skool is te Rietfonteinweg 97 geleë en die span van die nasionale bloedbank sal van 08:00 tot 16:00 gereed wees om skenkers by te staan.

Om bloed te kan skenk moet jy:

•Tussen die ouderdom van 16 tot 75 wees.
• Jy moet 50kg of meer weeg.
• Jou gesondheid moet in ’n goeie toestand wees.
• Jou tattoes moet ouer as drie maande wees.
• Jy moet ’n gesonde leefstyl hê.
• Jou bloed moet geskik wees vir oortapping aan ’n ander pasiënt.
• Jy moet toegewyd wees om gereeld bloed te skenk.

Lees Ook: #Concordiabloedskenk: 58 eenhede bloed ingesamel in Augustus

Lees Ook: #Concordiabloedskenk: 10 eenhede bloed ingesamel in Junie

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Tayla Smith

Tayla writes general news for the Boksburg Advertiser. She joined the publication in 2019 as a junior journalist and was promoted to senior journalist in 2022.

Related Articles

Back to top button