Hoërskool Dr EG Jansen se Graad 11-spanredenaarsgroep is aangewys as die wenspan in die ATKV-DigiSpanpraat se kategorie Afrikaans Huistaal vir hul graad.
Die span (Vianette de Kock, Ruan Tredoux, Joanique du Toit en Kimé Steenkamp) het ook deurgedring na die landsfinale.
Hulle toespraak het gegaan oor ’n Gelyke Speelveld Waarborg Beslis nie Gelykheid.
Also Read: Vyf Oosies deel van top 100 redenaars
Also Read: EG Jansen se redenaars dring deur na finale van liga
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



