NewsSchools

Baanbreker se krieketspanne wenners en naaswenners in die liga

Die skool is trots op die spanne se prestasies.

Laerskool Baanbreker spog met verskeie van sy krieketspanne wat uitgeblink het en ligawenners is.

Die spogskool se tweede, o-11 en o-9 krieketspanne wen hul liga die jaar.
Baanbreker se eerste en o-11 krieketspanne eindig op as naaswenners in die liga.

Die skool is trots op die leerders se prestasies.

Lees Ook: Laerskool Baanbreker kondig top 10 aan

Lees Ook: Nuwe personeel vir Laerskool Baanbreker

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button