Local newsNews

Laerskool Witfield se leerders haal uit met kunswerke

Laerskool Witfield het op 5 November 'n kunsuitstalling gehou waar daar kunswerke van al die skool se leerders uitgestal is.

Zijn-Rudolph van Zyl was die skool se beoordelaar wat in elke graad wenners aangewys het.

Die wenners is Oratile Letele (Graad R), Callan Goliath (Graad Een), Shamiso Stemela (Graad Twee), Haydin Slambee (Graad Drie), Chloe van Dalen (Graad Vier), Damian van As (Graad Vyf), Michaela Maritz (Graad Ses), Taelo Malematja (Graad Sewe), Johnathan Smit (senior wenner) em Arno Loots ( junior wenner).

Lees Ook: Laerskool Witfield vier Erfernisdag

Lees Ook: Top presteerders van Laerskool Witfield aangewys

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button