NewsSchools

Laerskool Westwood kondig nuwe leiers aan

Die nuwe leiers is gereed vir die uitdaging.

Laerskool Westwood het onlangs sy nuutverkose leiers vir 2022 aangewys.

In die foto is Laerskool Westwood se nuwe leiers (seuns) vir 2022. Agter (van links): Waylon Steele, James Phillips, Marco Greyling, Taden Bisschoff, Chad Herbst, Jared Wiblin en Justin-Michael Ryan. Voor: Xander Prinsloo, Jared Bosman, Liam Dye, JC Smal, Wiaan de Wet, Alrich Fourie, Deon Labuschagne, Sebastiaan Louw en Xuan Myburgh. Foto: Verskaf.

Lees Ook: Laerskool Westwood tydelik gesluit weens ‘n positiewe Covid-19 geval

Lees Ook: Laerskool Westwood verwelkom Graad Een leerders

   

Related Articles

 
Back to top button