In die foto is Laerskool Baanbreker se leerlingraad vir 2022. Voor is die hoofleiers Abbey Meyer (onderhoofdogter), Gabrielle Wessels (hoofdogter) Luhandru Barnard (hoofseun), Deon Venter (onderhoofseun). Foto: Verskaf.
Laerskool Baanbreker het onlangs sy leierkomitee vir 2022 aangekondig.