Laerskool Baanbreker spog met twee leerders wat uitblink in skaak.
Gizelle Smith is gekies vir die o-14 Ekurhuleni skaakspan en Keagan Smith is ook deel van die o-12 span wat die provinsie gaan verteenwoordig by die SA’s in Januarie 2022 by Birchwood Hotel.
Lees Ook: Nuwe leiers vir Baanbreker
Lees Ook: Baanbreker skenk klere aan Boksburg DBV
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



