NewsSchools

Tweeling en drieling verwelkom by Laerskool Baanbreker

Die leerders het op 12 Januarie hul skoolloopbaan by Laerskool Baanbreker begin.

Laerskool Baanbreker spog met vanjaar met ‘n stel drielinge en ‘n stel tweelinge wat by die skool in Graad Een is.

Die drieling is Lisa Nicole, Melissa Ansune en Lian Renier Franzsen en die tweeling is Mikayla en Keagan Booyens.

Lees Ook: Baanbreker leerders gekies vir Ekurhuleni skaakspan

Lees Ook: Baanbreker se gholfspelers presteer

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button