NewsSchools

Jansies vaar goed teen Transvalia

Die skool is trots op die atlete se vertonings.

Hoërskool Dr EG Jansen se atlete het puik presteer in ’n wintersportdag teen Hoërskool Transvalia, wat op 5 Maart in Boksburg uitgespook is.

Hier is van die dag se uitslae:

Netbal
Eerste span wen 32-20, tweede span verloor 6-25, o-14 A wen 20-6, o-14 B wen 21-3, o-14 C wen 18-7, o-15 A verloor 3-18, o-15 B verloor 4-19, o-15 C wen 17-12, o-16 A wen 16-10, o-16 B speel gelykop met 15, o-17 A verloor 13-14

Rugby
Eerste span wen 26-12, tweede span wen 34-12, derde span verloor 0-10, o-14 A wen 31-7, o-14 B verloor 5-12, o-15 A wen 19-10, o-15 B wen 26-7, o-16 A wen 43-19, o-16 B wen 47-0, o-17 A verloor 13-14

Hokkie
Dogters: o-14 A wen 2-0, o-14 B wen 2-1, o-15 A wen 1-0, o-15 B verloor 0-2, o-16 A wen 7-1, o-16 B speel gelykop met 0
Seuns: Die juniors speel gelykop met 2-2 en die seniors verloor 0-1

Lees Ook: Nuwe personeel sluit aan by EG Jansen

Lees Ook: EG Jansen maak weer harte oop teenoor die gemeenskap

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button