NewsSchools

Westwood se redenaars sê hul sê

Die leerders was opgedwonde om aan die kompetisie deeel te neem.

Daar was geen tekort aan talent by Laerskool Westwood se interne redenaarskompetisie op 3 Maart nie.

Volgens Anelle Myburgh, hoof van bemarking, was die leerders gretig om weer in persoon deel te neem aan die redenaarskompetisie.

“Dit was vir die onderwysers en ouers sommer baie lekker om ons talentvolle sprekers weer op die verhoog te sien,” het Myburgh gesê.

Lees Ook: Nuwe personeel vir Laerskool Westwood

Lees Ook: Laerskool Westwood kondig nuwe leiers aan

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button