Local newsNews
Huis Dien Bothma dankbaar vir skenking
Huis Dien Bothma is dankbaar vir die skenking.
Die ATKV Gesinstak Boksburg het op 22 April hul harte oopgemaak teenoor die inwoners van SAVF Huis Dien Bothma as deel van ’n uitreikprojek.
Koos en Juanita de Villiers het bokse vol koekies en toiletware names die tak aan Huis Dien Bothma oorhandig.
Tieke Mertens, bestuurder van Huis Dien Bothma, het haar dank uitgespreek teenoor die tak vir hul barmhartige gebaar.
Also Read: Huis Dien Bothma se inwoners bederf op Valentynsdag
Also Read: Huis Dien Bothma celebrates World Health Day
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



