Local newsNews

Inspan haal uit en wys in optrede

Die laer is op 13 Desember 1965 gestig en die eerste Volkspele is in die Hoërskool Dr EG Jansen se saal onder leiding van Frans Nolte gehou.

Inspan Volkspelelaer het onlangs ‘n suksesvolle volkspele optrede te NG Jubelaté Gemeente in Benoni gehou.

Lede van die Inspan Volkspelelaer kom Dinsdae om 19:00 by Witfield Park Aftree-Oord bymekaar.

Vir enige navrae oor Inspan, skakel Stiaan (laerleier) by 079 4737 385 of stiaanvdw10@gmail.com of Marita (sekretaresse en tesourier) by 074 116 5497.

Lees Ook: Inspan Volkspelelaer Boksburg weer aan die dans

Lees Ook: Inspan Volkspelelaer steeds aktief

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button