Laerskool Witfield het as wenners weggestap by die interlaer wat op 1 Februarie by die Boksburg Stadion plaasgevind het.
Laerskool Westwood was tweede, gevolg deur Witdeep Primary School, Laerskool Goudrand Primary, Woodlands International College en Sion Privaat Akademie in sesde plek.
Verder het 33 van die skool se atlete vir die BLAV-byeenkoms 20 Februarie by Boksburg Stadion gekwalifiseer.
Lees Ook: Nuwe personeel vir Laerskool Witfield
Lees Ook: Nuwe onnie vir Laerskool Witfield
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





