Hoërskool Oosterlig se Jason Joseph en Loanda Jansen van Rensburg het by hul matriekafskeid by Riverside Country Estate in Springs geglinster. Foto: Priceless Moments Photography (Jacqueline Kruger)
Elegant in swart. Aidon Levatt en Kaylee Needham van Hoërskool Dr EG Jansen het op 8 Oktober met charisma die dansbaan betree. Foto: Priceless Moments Photography (Jacqueline Kruger)Rooskleurig in rooi. Jaydon Pohlman en Rumane Hattingh van Hoërskool Dr EG Jansen het die dorp rooi geverf tydens hul matriekafskeid by Riverside Country Estate op 8 Oktober. Foto: VerskafKayla Groenewald van Hoërskool Dr EG Jansen het haar matriekafskeid op 8 Oktober by Riverside Country Estate in Springs gevier. Foto: TLT Photography Benoni.Hoërskool Oosterlig se Mikayla Botes het haar laaste hoërskooldae op 2 Oktober by Riverside Country Estate in Springs afgesluit. Foto: TLT Photography Benoni.8 Oktober was allesbehalwe blou vir Clayton Botha en Katie Reed tydens hul matriekafskeid. Die Hoërskool Dr EG Jansen-leerders het die aand by Riverside Country Estate in Springs geniet. Foto: Priceless Moments Photography (Jacqueline Kruger)Nadia Visser van Hoërskool Oosterlig het op 2 Oktober asemrowend gelyk by Riverside Country Estate in Springs. Foto: CM Creative Studio.Going for the classic look. Reinhardt Pratt and Lizaan Nel of School of Achievement enjoyed an enchanting evening at Thabong Wedding & Conference Venue on September 21. Photo: Supplied.
Jani went from working as a student intern for the Boksburg Advertiser to being employed as a junior journalist in 2004. Taking time out to start a family, she returned to the Caxton family in 2022 as senior journalist for the Benoni City Times. Her passion is telling her community's stories.