Local news
Publiek uitgenooi na Helpende Hand se vergadering in Witfield
Die gemeenskap word aangemoedig om die vergadering by te woon.
Lede van die publiek word uitgenooi na ‘n vergadering op 12 Julie te NG Kerk Witfield, waar ‘n nuwe dagbestuur vir Solidariteit Helpende Hand Boksburg verkies gaan word.
Die vergadering begin om 18:30.
Vir meer inligting, kontak Mariolette Vorster by 078 523 2705.
Also Read: ‘We are under siege’ – Premier
Also Read: Night vigil to remember victims of gas tanker explosion
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



