Local news

Faktotums by skole bederf deur ATKV Boksburg

Die faktotums is beloon vir hul harde werk.

Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) Gesinstak Boksburg het uitgereik na die faktotums by verskeie skole in Boksburg om hulle te beloon vir hul harde werk.

Elke faktotum van dié skole het ‘n geskenksakkie van die ATKV ontvang.

Die skole sluit Hoërskool Oosterlig (waar taklid Silvi Herman die oorhandiging gedoen het), Hoërskool EG Jansen (waar taklede Koos en Juanita de Villiers die oorhandiging gedoen het), Laerskool Westwood (waar taklid Joe Samons die oorhandiging gedoen het), Laerskool Concordia (waar taklede Koos en Juanita de Villiers die oorhandiging gedoen het) asook Laerskool Witfield en Laerskool Baanbreker (waar taklede Deon en Christa Erasmus die oorhandiging gedoen het).

Also Read: Dankie, ATKV Gesintak Boksburg

Also Read: ATKV Boksburg deel kos uit aan kleuterskool

   

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button