LifestyleLocal newsSchools

Stuur jou matriekafskeidfoto’s vir ons

Matrikulante van Boksburg wat eersdaags hul matriekafskeidfunksies gaan bywoon, of reeds bygewoon het, en graag hul foto’s in die Advertiser wil sien kan dit stuur na boksburgadvertiser@caxton.co.za.

The Advertiser nooi matrikulante van 2022 uit om foto’s van hul matriekafskeid met ons te deel.

Foto’s moet in JPEG formaat aangeheg word.

Sluit die volgende besonderhede in:
• Volle name en ouderdom van paarrjie/individu
• Die skool se naam
• Datum van die afskeid
• Waar die afskeid gehou is


Lees Ook: Jansies geniet matriekafskeid in styl

Lees Ook: Plaaslike matrikulante geniet matriekafskeid


   

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button