Local newsOpinion
Brief: Pad is nou ‘n plesier!
Stuur jou brief aan die redakteur na boksburgadvertiser@caxton.co.za.

Marita van der Walt skryf:
Ons wil net ons hartlike dank uitspreek teenoor die stadsraad se padwerke afdeling dat hulle die pad tussen die twee verkeersligte in Pretoriaweg, Witfield, herstel het.
Dit is nou ‘n groot plesier om daar te ry. Die padwerke het op 2 Desember begin en 5 Desember was dit ‘n seepgladde nuwe pad.
Daar is gedurende die naweek hard gewerk. Baie dankie!
Lees Ook: LETTER: Thank you, Tambo Memorial Hospital
Lees Ook: Air your views in a Letter to the Editor
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



