Local news

Helpende Hand het publiek se hulp nodig

Die organisasie sal die gemeenskap se hulp waardeer.

Solidariteit Helpende Hand Boksburg Oasis het dringend skenkings nodig.

Donasies in die vorm van voedsel (bederfbaar of nie-bederfbaar) of ’n geldelike bydrae sal waardeer word.

Volgens die tak se voorsitter, Naomi Grundlingh, gaan dit aan die 70 tot 100 gesinne waarvoor hulle kos voorsien.

Skenkings kan afgelaai word by die Volle Evangelie Kerk in Boksburg-Noord, geleë op die hoek van Paul Smitstraat en Gelofte Laan. Die organisie is ook bereid om die skenkings op te laai.

Also Read: Helpende Hand wil Warm Winter Liefde gee

Also Read: Helpende Hand Boksburg se Amanda laat groot leemte

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button