Laerskool Westwood se o13A netbalspan wat die liga gewen het is Shaelee Hoy, Leana Herbst, Minique Grobler, Tatiana D’Araujo, Xianique Joubert, Logan Theron, Shealyn Hoy, Chante Coetzee en Toinette van Schalkwyk.
Laerskool Westwood is trots op twee van sy netbalspanne wat onlangs hul skoleliga gewen het.
Laerskool Westwood se o12B netbalspan wat die liga gewen het is agter: Elandra Theron, Tessa van Tonder, Reese Redelinghuys en Megan-Lee Myburgh. Voor: Uvanke Lubbe, Clea Theron, Denay Lubbe, Mieke Fourie en Shiloh Oosthuizen.