Local news
Die Wessies se redenaars praat dinge uit
Die skool wens elke spreker geluk wat die Wessies se naam hoog gehou het.
Laerskool Westwood se redenaars het uitstekend gevaar by die Interskole Redenaarskompetisie wat onlangs by Laerskool Concordia plaasgevind het.
Die skool se Graad Drie, Ses en Sewe spanne het na die nasionale rondte deurgedring wat op 16 September by die WITS University School of Law.
Lees Ook: Westwood se top presteerders aangewys
Lees Ook: Goudrand se rugbyspanne vaar goed teen Westwood
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





