Local news

Klipkerk vier 130ste verjaarsdag

Daar sal 'n diens, samesang en kooroptrede wees tydens die feesvieringe.

Die NG Kerk Moedergemeente (Klipkerk) in Voortrekkerstraat hou ‘n feesviering vir sy spesiale 130 verjaarsdag op 9 Junie om 11:00.

Ds Hannes Windel sal ‘n diens waarneem.

Verder sal daar samesang wees en die Fortissimo Vokale Ensamble koor gaan kom optree.

Na die diens sal daar koek en tee beskikbaar wees. Almal word uitgenooi wat al betrokke was by die kerk.

Vir meer inligting, kontak Alta Prinsloo by 082 612 0844.

Lees Ook: Events to diarise! What’s On in Boksburg

Lees Ook: Ondersteun Geloftediens te Klipkerk

   

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button