Local news

GALERY: ‘Katrienkie’ deel haar storie met die Oos-Rand Sakevroue

Die saal was volgepak met dames wat na 'Katrienkie' se lewensverhaal geluister het.

Die Oos-Rand Sake Vroue het onlangs ‘n vergadering te Cafe@The Range gehou waar Corné Badenhorst (Katrienkie), ‘n kragtige boodskap gelewer het.
Katrienkie is as dogtertjie tot in haar tienerjare blootgestel aan seksuele misbruik en het meer van haar agtergrond met die sakevroue gedeel.

Also Read: Oos-Rand Sakevroue begin jaar in styl

Also Read; Sakevroue maak harte oop teenoor senior burgers

   

Related Articles

 
Back to top button