Local news

Banies presteer op die rugbyveld

Die o11-A en o9-B rugbyspanne het die skool se naam hoog gehou in die liga.

Laerskool Baanbreker spog met twee rugbyspanne wat hierde seisoen uitstekend gevaar het in die Superliga.

Banies se o9-B span is onlangs aangewys as die wenners van die liga en die o11-A span het as naaswenners weggestap.

Baanbreker is trots op die spelers en afrigters van die spanne.

Lees Ook: Baanbreker se nuwe leiers aangewys

Lees Ook: Baanbreker se o11-krieketspan wen weer liga

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button