Hoërskool Oosterlig is trots op Juan-Louis Combrink wat onlangs Suid-Afrikaanse kleure in skaak verwerf het.
Combrink het ook aan die 2024 Afrika Skaak Jeugkampioenskappe deelgeneem.
Sestien Afrika-lande het meegeding en Combrink het in die top 10 geëindig.
Vandaar het hy verder nóg vir 11 dae lank aan die Suid-Afrikaanse Ope (Afdeling A) in Durban by die Universiteit van Tegnologie deelgeneem.
Lees Ook: Oosterlig se tennisspelers maak reg vir SA’s
Lees Ook: Oosterlig se redenaars presteer
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



